Hottentots-Hollandberge

Die Hottentots-Hollandberge met Sir Lowry's-pas.
Stappers in die berge.

Die Hottentots-Hollandberge is in die Wes-Kaap, Suid-Afrika en is deel van die Kaapse Plooigordel. Dit begin aan die noordooste van Valsbaai, net suid van Gordonsbaai en strek noordoos.

Sir Lowryspas (N2) loop oor die berg en die Steenbrasdam is ook in die berge. Die berg skei Kaapstad van die Overberg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search